company logo

Speak Up Channel

Ask a Question
Vra 'nVraag

As jy 'n vraag oor gedragsnorme of nakoming het of 'n navraag wil rig rakende maatskappybeleid, kan jy 'n vraag anoniem en vertroulik stel.

Voorbeeld van 'n Vraag

Kan ek 'n geskenk aanvaar van 'n verkoper met wie ons organisasie oorweeg om sake te doen?

Rapporteer 'n Insident
Rapporteer 'n Insident

Hierdie stelsel maak dit maklik om 'n insident rakende werksplekkwessies te rapporteer soos finansiële en ouditkwellinge, teistering, diefstal, middelmisbruik en onveilige toestande.

1

Kies jou ligging

2

Waar het die insident plaasgevind?

Kom aan die gang
Check Status
Gaan Status Na

Jy kan die status van jou verslag of vraag nagaan deur die toegangsnommer en die wagwoord te gebruik wat jy geskep het toe jy die verslag of vraag ingedien het.

Skakel Ons

As jy verkies om vertroulik met iemand te praat, skakel ons en een van ons verteenwoordigers sal jou met graagte van hulp wees.

.

As jy 'n internasionale oproep maak, kies jou ligging uit die lys hieronder vir die internasionale nommer wat aan jou land toegewys is. As jou land nie gelys is nie klik hier vir addisionele instruksies.



Let asseblief daarop dat hierdie nie 'n nooddiens is nie. Kontak jou plaaslike owerhede as hierdie 'n lewensgevaarlike kwessie is.

Resources
Please refer to the below for reference and guidance

Our Commitment to Compliance

BW Offshore and BW Ideol, believe acting responsibly plays a key role in our success as a business. We wish to be known for our honesty and integrity.

Our Personnel are expected to act based on the principles set out in our respective Codes of Ethics and Business Conduct and our associated Guidelines. We also expect that 3rd parties who work for us uphold the same principles and comply with the laws and regulations in all countries in which we operate. To that end we encourage both our... Continue reading...